Wie is ons, waar kom ons vandaan en waarvoor staan ons? 
Eerstens  kom alle eer aan God vir Sy genade wat hy reeds aan ons betoon het oor al die jare. Sonder Hom sal ons nie wees waar ons vandag is nie. 
Die maatskappy het sy begin gehad in 2020, gestig deur Andri van Tonder. Sy het 10 jaar se ervaring in die industrie en het ‘n Bcom graad in finansiele rekeningkunde by UNISA. Sy is geregistreer as rekenmeester by SAIT, SAIPA en CIBA. Andri het ‘n passie en ‘n dryfkrag om uitstekende dienste te lewer teen bekostigbare pryse.
Die maatskappy is gestig met die doel om mense en maatskappye te help wat nie uitspattige fooie kon betaal nie. Om te verseker dat hulle ook hulle maatskappye kon groei terwyl hulle voldoen aan al die wette.
Soos ons kliente groei en uitbrei, so brei ons firma ook uit. Ons groei saam met ons kliente. Ons mikpunt is om nog verder te groei, om nog meer van diens te wees en uitstekende werk vorentoe te lewer.
Vir verwyssings kan U gerus Hellopeter besoek by die volgende: Rarefire Accounting | Hellopeter.com
Who are we? 
Firstly, we would like to thank God for His graces to us over the past years. Without Him, we would not be where we are. 
Our company was founded in 2020 by our main accountant Andri van Tonder. She has been in the industry for 10 years, holding a BCOM Financial accounting degree with Unisa. She is registered with SAIT, SAIPA and CIBA. Andri has a passion for delivering excellent services to clients at affordable prices.
Our company first started with the idea to help people and companies that could not afford expensive services, ensuring that they too could be compliant and gain valuable advice to grow their companies.
As our clients grow, so does our firm. We are looking to expand the firm over the next couple of years, ensuring that we maintain our level of competence, due diligence and exceptional work ethic.
For references, kindly search for us on Hellopeter: Rarefire Accounting | Hellopeter.com

Website designed and created by Elevate WebDev